Dozi - Pa Se Honne, Ma Se Brak
Geniet Dozi se lirieke video van "Pa Se Honne, Ma Se Brak ". Lirieke: In die Oos-Transvaal by die dam se wal Bly ou Jan en San van der Walt en ‘n harige hond met ‘n slap oor lê daar rond Tanne innie bek en ‘n dikgat lyf Met sy stert op die grond en hy lê daar Hy dink hy’s die baas van ou Jan se plaas Hy sluip in die huis, is stil soos ‘n muis Biltong in die spens is sy grootste wens Na ‘n groot geveg kry hy dit toe rêg Hy kou ‘n bietjie hier, hy kou ‘n bietjie daar In sy mond voel hy ‘n brandgevaar Met ‘n tjank, is hy toe daar uit Hulle noem hom Pa se hônne, Ma se brak Hy’t my chillie biltong gevat Storm om die draai met ‘n groot lawaai Met ‘n bêk wat brand soos die son op die sand Op ou Jan se plaas gaan dinge baie goed En ou tant San lyk mooi op ‘n ploeg En die harige hond hardloop agter die trekker rond Hy hardloop bietjie hier, hy hardloop bietjie daar Hy hardloop die mielielande deurmekaar Hy’s baie stout, maar baie vêr van oud Hy sluip in die huis, is stil soos ‘n muis Biltong in die spens is sy grootste wens Na ‘n groot geveg kry hy dit toe rêg Hy kou ‘n bietjie hier, hy kou ‘n bietjie daar In sy mond voel hy ‘n brandgevaar Met ‘n tjank, is hy toe daar uit Hulle noem hom Pa se hônne, Ma se brak Hy’t my chillie biltong gevat Storm om die draai met ‘n groot lawaai Met ‘n bêk wat brand soos die son op die sand Skrywer / Publiseerder: Alwyn Kruger en André Van Der Rheede / CAPASSO Regisseur: Arno Venter Kamera : Arno Venter Kamera assistent: Andrea Jansen Vervaardigers: Vonk Musiek Redigeerder: Arno Venter Kleur Redigeerder: Arno Venter Konsep: Arno Venter, Dozi, Louise Van Wyk Platemaatskappy: Vonk Musiek Produksiebestuurders: Arno Venter Liedjie vervaardig en opgeneem deur: CoolerBox Studios / Tertius Human http://www.realmusic.co.za/ / vonkmusiek / vonkmusiek Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek

Sweet Banana

That's Just Good Podcast with Nick Marino Jr - From Clippers to Community Impact with Macario Robles

Dozi - Dis Hoekom

Juan Boucher - Koue Hande (Amptelike Musiekvideo)

Twak Praat 32 - Dozi

JAN JAN JAN - Tant Tilla (Official Music Video)

Toe Die Engel Aan Die Water Raak (Ft. Nádine)

Dozi se nuwe liedjie

Bobby Van Jaarsveld - Boer Ding (Official Music Video)

Dozi Zoloe Keurspel feat Transkaroo, So lank as dierietjie

Dozi - Bloutrein (Live at Theuns Jordaan Tribute)

David Kramer - Royal Hotel (Music Video)

Appel - Foute (Amptelike Musiekvideo)

Dozi & Nianell - Ou Ryperd (Live in Johannesburg at Silverstar Casino, 2009)

Marno van der Merwe - By Die Dam

Hennie Smit Sarie Marais

Ek Dink Aan Jou (Radio Edit)

Dozi gesels oor sy toer, musiek en sy hart | 28 Februarie 2024

Bok Van Blerk - Koue Voete En Warm Liefde

