Episode 6 - Richard Schilling (Deel 2 van 2)
In hierdie episode gesels ons verder met Richard Schilling – een van Suid-Afrika se mees invloedryke motorsportfigure. Van suksesvolle deelnemer tot legendariese administrateur en bouer van die sport. Richard was onder andere: Hoof van Rally-Raid by Motorsport Suid-Afrika (MSA) President en later Ere-President van MSA Stigterslid en eerste Hoof Uitvoerende Beampte van die South African Rally Raid Championship (SARRC) President van die FIA se Cross Country Rally Commission Rally-Raid in Suid-Afrika pluk vandag nog die vrugte van sy reuse impak – plaaslik én internasionaal. In die tweede helfte van ons gesprek vertel Richard openhartig oor: Sy oorgang van kompeterende mededinger na motorsport administrasie Waarom motorsport soos ’n professionele besigheid bestuur moet word vir volhoubaarheid Jean Todt se uitnodiging om op die FIA se Cross Country Rally Commission te dien – en hoe die “lelike eendjie” van die FIA in ’n mooi swaan verander het Die bemiddeling tussen die Dakar-organiseerders en die FIA, wat uiteindelik gelei het tot die totstandkoming van die World Rally-Raid Championship (W2RC) Uitdagings met voertuig-ekwivalensie en die belangrikheid van tegniese reëls Onvergeetlike poetse en stories van stoute deelnemers ...en ja, wat is die kans dat die motorfietsryer wat skielik voor hulle tot stilstand kom tydens die Dakar in Argentinië, toe niemand anders is as Brett Cummings! Name wat in die episode genoem word: John Salters, Glyn Hall, Piet Swanepoel, Hannes Grobler, Giniel de Villiers, Jean Todt, Xavier, Neil Mwenye, Henk Lategan, Robin Yates, Buks Carolin, Klaus Degener en Brett Cummings. Episode 6 is nou beskikbaar op Apple Podcasts, Spotify, YouTube of jou gunsteling platform. Soek net vir “Die Rally-Raid Dagboek” en geniet die episode! 🔥

Episode 1 - Buks Carolin (Deel 1 van 2)

Episode 4 - Hannes Grobler (Deel 2 van 2)

People Who Messed With The Royal Guard and Regretted It!

Ecuador vs. Germany Highlights FIFA World Cup 2026 | Sportschau

Most Ridiculous Worker Mistakes Caught on Camera

TOP 20 MONSTERS || CAPE TOWN HillClimb » NEW EVENT South Africa & New Record!!

Selous Scouts Training | Rhodesian Army Special Forces Unit | Major Reid-Daly Interview | March 1977

WRC: More Than Machine — Full Season 1 Marathon | Behind the Scenes

1,000,000 Hectares Handed Over: When Does It Stop?

MOUNTAIN OF HELL 2026 🏆 WINNING RUN - FULL BATTLE POV

Episode 3 - Hannes Grobler (Deel 1 van 2)

Unbelievable Smart Worker & Hilarious Fails | Construction Compilation #8 #adamrose #smartworkers

Türkei - USA, Highlights mit Livekommentar | FIFA WM 2026 | MAGENTA TV
![Falco Interview 1996 pt. 1 Harald Schmidt [ENGLISH CC]](https://i.ytimg.com/vi/DLyl7BWjXBA/hqdefault.jpg?sqp=-oaymwEjCNACELwBSFryq4qpAxUIARUAAAAAGAElAADIQj0AgKJDeAE=&rs=AOn4CLADvPsdp_xgQoqOT2gbVBeFwLnmrg)
Falco Interview 1996 pt. 1 Harald Schmidt [ENGLISH CC]

Nature's Most Extraordinary Moments | FULL EPISODE | Nature Animal Documentary

Gobao’s Infinite eCVT Gearbox Motor Explained

Rehoboth Afrikaans

Eurythmics Greatest Hits Full Album | Best Songs Playlist (80s Pop to 00s Synth-Pop)

Julbach Hill Climb 2026 Racing Machines

