Lekker kos - Episode 3

Lekker kos maak elke dag beter! In Episode 3 van ons Tuiniqua-reeks kuier Alani Voigt saam met Marnel Coetzee van Feedem, die span wat daagliks sorg vir smaaklike, voedsame maaltye vir die inwoners van Tuiniqua. Kom luister hoe goeie kos, sorg en passie hand aan hand gaan om elke ete iets besonders te maak. #HartlandGardenRoute #Tuiniqua #LekkerKos #Feedem #George #Tuinroete #Omgee #VoedsameMaaltye #Gemeenskap #AlaniVoigt #HartEnSiel #SuidAfrika