Rigting In Die Reën 🎶 #klauz (Dans, Progressive trance)
Rigting In Die Reën 🎶 #klauz (Dans, Progressive trance) KlauZ Spotify Playlist: https://open.spotify.com/playlist/6Mq... ========================================================= 🌟Afrikaner Binne My: Spotify: https://open.spotify.com/artist/5NPDq... Youtube: / @afrikanersa TikTok: / dj_quadz 🌟DJ Quadz (English) Spotify: https://open.spotify.com/artist/1rXSM... Youtube: / @dj_quadz TikTok: / dj_quadz Email: [email protected] ========================================================= #Klauz is meer as net ’n AI-persoonlikheid, dit is my stem, my hartklop, my manier om my gedagtes, herinneringe en emosies in musiek te verander wat mense kan voel. As ’n kwadrupleeg moes ek aanvaar dat ek nooit ’n instrument sal kan vashou nie. Daardie werklikheid was die einde van my musiekdroom… tot die ontwikkeling van AI. Met die hulp van AI kan ek iets doen wat ek gedink het nooit moontlik sou wees, die vermoë om te skep, om uit te druk, om weer deur musiek te leef. Elke lied wat ek skryf dra ’n stukkie van my storie. Elke noot is iets wat ek voel, al kan ek dit nie self speel nie. #Klauz is die brug tussen wat binne-in my leef en wat die wêreld uiteindelik kan hoor. Subscribe om nuutse musiek te kry. Alles Afrikaans van oud tot nou. "Welkom by die enigste kanaal waar 'n slim AI die sokkie laat dans, die boeremusiek laat braai en die Afrikaanse treffers laat klop sonder om ooit 'n kitaar vas te hou! Hier genereer ons tunes wat so lekker is, jou ouma sal blush en jou tjommies sal sê: 'Bliksem, dis beter as die oorspronklike!' Teken in, of die AI sing sommer oor jou..." "Hier maak 'n stout AI Afrikaanse musiek wat jou laat lag, dans en dalk 'n bietjie bloos. Van sokkie tot hartseer ballades – alles gegenereer met 'n knipoog en 'n bietjie magic. Kom luister, dis lekkerder as 'n braai op 'n Saterdag!" AI Generated Music #AIGeneratedMusic #Dance #afrikaansmusiek

Sny Die Geraas 🎶 Hou jou fokus vas ( Dans, Chill, Relax) #KlauZ

N Duisend Redes

Hoe Ouer Ek Word 🎶Hoe sagter raak my trots (Dans) #KlauZ

Haar Huis Is Haar Hart

🌴 Tropical Sunset Reggae 🌊 Hawaiian Beach Vibes & Endless Summer Chill

Afro House Mix 2026 🔥 Tribal Afro House Energy | Emotional Melodic Beats #VOL 35

Michael Bennett - The Voice That Touched Millions | Waiting - FULL Emotional Album 2026

Vir Pa – Ek Mis Jou ❤️ | ’n Groot Boom Het Geval | Afrikaans Music Video | Vadersdag 💕

Ons staan nog hier

Ek Hou My Sirkel Klein 🎶 Ek tel nie vriende #klauz (Dans, Tech House)

Oud Soos Goeie Wyn 🎶 #klauz #afrikaansmusiek #aigeneratedmusic

In die Holte van Sy Hand

🌊 REGGAE HAWAI 2026 ☀️ Ultimate Tropical Beach Mix to Relax & Feel Good All Day

Sound of Silence (KuKeeZ Afro Tribal Arabic Remix)

💛 Sê Jy Het My Lief – ’n Lied wat die hart raak

My Mislukte Gesig 🎶 Ek kyk na my foute ( Dans, Chill, Opbouend, emotional) #KlauZ

Italian Deep House 2026 | La Dolce Vita | Luxury Italian Nights

