Ontmoet Jesus se Vader: 'n reis deur die Johannes evangelie. Deel 1 [30 Junie 2021]

Kom kyk saam Woensdag aand die 30 ste Junie 2021 na 'n gesprek tussen Prof. Jan van der Watt en Stephan Joubert oor "Ontmoet Jesus se Vader". Hierdie is die eerste episode van ons twee weke reis deur die Johannes evangelie.