Huisie in die Wynland

My huisie in die Wynland, Bonnievale waar ek baie gebly, gekuier en tyd spandeer het. My pa Jan bly daar in Bonnievale en jy sien die Wingerde, Berge en skoon Natuur. Ek verlang soms baie, en het hierdie lied geskryf uit verlange en herinnering. Waar is jou huisie?