Baasraak binne die Goodwood Korrektiewe Sentrum.

In hierdie kragtige preek van ‘n paar jaar gelede, deel Freek Vermaak sy diepgaande getuienis by Goodwood Korrektiewe Sentrum. Hy vertel eerlik oor sy verlede—wie hy was voordat hy Christus ontmoet het, die struikelblokke wat hy oorkom het, en hoe God hom gevorm het tot die man van God wat hy vandag is. Een van die belangrikste lesse wat hy geleer het, is: Vergifnis is die beste wraak. Hierdie video is meer as net ‘n boodskap; dit is ‘n getuienis van genade, verlossing en die krag van God se liefde om selfs die mees gebroke lewens te herstel. Saam met Freek se preek, hoor jy ook kragtige getuienisse en inspirerende woorde van gassprekers wat ook God se ongelooflike genade ervaar het. Besoek ons webtuiste om na Baasraak TV te kyk of om na Basraak Radio te luister of om na ons Podcasts te luister en om ons finansieel te ondersteun: Website► https://www.baasraak.tv/ #BaasraakTV #FreekVermaak #Vergifnis #Getuienis #GevangenisBediening #Verlossing #GodseGenade #JesusRed