Poplap

#afrikaans #afrikaansmusic #afrikaansmusiek #music Welkom by Sonskyn Tussen Lyne — ’n plek waar my eie skryfwerk omskep word in oorspronklike liedjies met betekenis, emosie en ’n storie om te vertel. Elke liedjie begin met ’n gedagte, ’n gevoel of ’n paar woorde tussen die lyne… en groei tot ’n melodie wat die hart raak. Luister, subscribe op my YouTube-kanaal, druk die klokkie en word deel van hierdie musikale reis. Elke luister, deel en ondersteuning help om die droom verder te laat groei. -------------------------------------- Welcome to Sonskyn Tussen Lyne — a place where my own writing is transformed into original songs filled with meaning, emotion, and stories waiting to be told. Every song begins with a thought, a feeling, or a few words between the lines… and grows into a melody that touches the heart. Listen, subscribe to my YouTube channel, turn on the notification bell, and become part of this musical journey. Every listen, share, and bit of support helps this dream continue to grow.