Twee Neefs Dohne Merino veiling is om die draai, kom vind uit wat 2 neefs vir jou aanbied.

Steyn gesels met ons oor die kudde, die saamewerking tussen die twee neefs en wat vir hulle belangrik is. Luister en leer saam met ‪@tinushavinga1441‬. Die veiling is 10 Feb 2023 op Roosterhoek, Burgersdorp. AANBOD: 250 ramme | 500 ooie. Sien jou daar!!