Laerskool Sanddrift 2025 - Hoendervleis Oomblikke ter Ere van die Koning!
Laerskool Sanddrift bied altyd die mees hartroerende konserte aan, en hierdie keer het hulle dit weer reggekry! 'n Pragtige Kersspel wat die verhaal van Jesus uitbeeld - en ons harte het gesmelt! Die leerders was weereens UITSTEKEND en het gesorg vir hoendervleis oomblikke van die begin tot die einde! Van die wyse manne tot die heilige familie - elke kind het hul rol met soveel passie en toewyding vervul! Dit alles ter ere van die Koning! Hierdie is net 'n kort voorskou van die pragtige produksie - die volle video met al die hartroerende oomblikke kom binnekort!📹 HOE OM TE BESTEL: Bestel asseblief jou afskrif by die skool kantoor. ✅ USB beskikbaar ✅ Google Drive links beskikbaar👉 Volg ons vir die vol video wat later vrygestel word! Skole en kerke: Wil julle ook julle konserte of ander geleenthede, selfs bemarking video professioneel vasgevang wil hê? Vlakvark Productions spesialiseer in skool produksies wat elke kosbare oomblik bewaar! ✅ Professionele multi-kamera dekking ✅ Kristalhelder klank en beeld ✅ USB of Google Drive lewer ✅ Bekostigbare skooltariewe ✅ Elke kind se oomblik vasgevang! 📞 WhatsApp of Skakel: 0722359044 📧 Epos: [email protected] 🌐 Website: www.vlakvarkproductions.co.za Baie dankie Laerskool Sanddrift vir hierdie pragtige getuienis! #LaerskoolSanddrift #Kersspel #NativityPlay #HoendervleisOomblikke #TerEreVanDieKoning #VlakvarkProductions #SkoolProduksie #KersKonsert #JesusVerhaal #HartroerenderKonsert #SkoolGebeure #TrotseOuers #KersBoodskap

Olienpark Opedag 25

The FULL VIDEO of Trump they didn’t want released

Opedag 2026

Rowan Atkinson's Brilliant Humor Leaves Celebrities in Tears!

Skool Opening by Laerskool Brentwoodpark - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernacle

People Who Messed With The Royal Guard and Regretted It!

How US Air Force B 52 Pilot Performed an Emergency Takeoff at Full Speed

NERVOUS 12-Year-Old Who Can Sing Without Opening Her Mouth Earns Mel B's GOLDEN BUZZER!

Epiese Stryd: Laerskool Sanddrift vs Laerskool Buhrmannsdrif by Noordwes Klein Skole Half-Eindstryd!

Laerskool Dennesig is proud of their students

American Reacts to EMOTIONAL South African National Anthem

Afrikaans is Groot 2025 - Die Konsert

Try Not To Laugh 🤣😂 Best Baby And Dog Funny Moments Ever

Amazing Takeoff at Saba Airport! Pilot Risks Everything on the World’s Shortest Runway

Laerskool Middelburg Cultural Festival

I have never eaten such delicious zucchini! Nobody knows this recipe! Only 2 ingredients!

Nobody Breaks Celebrities Like Rowan Atkinson

Hans Peter & Sune - Oxbow Country Estate | When Friends Become Forever! Destiantion Wedding RSA

Charlie Kirk's Most Viewed Video EVER

