Begrafnisdiens van Ds. Chris Phillips - Sondag 30 Augustus 2020.

Begrafnisdiens in Liefdevolle herinnering aan Dominee Chris Richard Phillips - Sondag 30 Augustus 2020 vanaf VGK Worcester Suid, Swartzstraat Worcester, Suid Afrika. Die boodskap word gebring deur Past. Vernon Arendse. Liturg: Ds. MP James Woord van Dank: Ds. MP James Gesange: "Groot is U Toorn o Heer" en "His Eye is on The Sparrow" Hebrieërs 12:14, Lukas 14:26-27, Mattheus 10:37, Lukas 13:24