Spoegwolf - Flikker (Official)
© Spoegwolf (PTY) LTD 2017 Oorspronklike Liedjie deur Danie Du Toit Oorspronklike Musiek deur Spoegwolf Die Donker Toring op iTunes: https://itunes.apple.com/za/album/die... Director: Chris von Wielligh Assistant Director: Danie du Toit A Spoegwolf Production DOP (Performance Scenes): Hugo Brand DOP (Underwater Scenes): Ilse Moore Editing: Chris von Wielligh Colour Grading: Chris von Wielligh & Hugo Brand Cast: Spoegwolf Marguerite van Eden Emma Pearse Bianca Lock Nicola Janse van Rensburg Underwater Scenes Lighting and Set Assist: Sean Moore & Dewald Prinsloo Wardrobe: Silver Swallow Designs Makeup Artist: Maureen Grobler Dive Support: Geko Divers (Richard) Shot on location: Aquamarine aquatic academy, Johannesburg. Performance Scenes Lighting and Set Assist: Rèniell Matthysen Wadda du Toit JC Carstens Jarrod van der Heever Alex Shot on location: Berg River Breweries, Paarl. Special Thanks: Berg River Breweries, KykNet Lirieke: jy flikker uit die niet aan die kringe om my oë as jy aan my koek om die donker se oor het die Here ons gehoor? jy kom van my sy uit die vonk in die pyn as die heelal wil skiet is ons al gebind sal die Here my kan vind as jy my kon vind? hoe veel ek jou voel in my hoog, dalk nog hoër as Botswana se bome toe jy my onder die gras nog kon kry sit jou bene in die lug kyk hoe diep hang die nag jy gaan dieper in my hart die car guard gisteraand het ’n aanval gekry as ek als wat ek het vir sy kinders kon gee sou ek nog in jou kamer kon bly? is daar plek op jou kussing vir my? hoe veel ek jou voel in my hoog, dalk nog hoër as die mense wat bo hom net kyk as die dood soos ’n hond aan hom ruik

Spoegwolf - Lenie Blou Compilation (I-III / 1-3)

Spoegwolf - Winter (Official)

Blue Moon

Kurt Darren & Spoegwolf - Hemel Op Tafelberg (Official Music Video)

Juan Boucher & Tasché - Suid (Amptelike Musiekvideo)

Francois van Coke & Dodo Nyoka - Dagdrome in Suburbia (Live at Sun Arena / Afrikaans is Groot 2024)

Spoegwolf - Noorde (Official)

Die Heuwels Fantasties - Klein Tambotieboom (official)

Reisiger

Ek kyk na jou - Van Pletzen & Spoegwolf

Elandré - Vuur Op Die Water

Spoegwolf - Verander (Official)

Francois van Coke | Dagdrome in suburbia ft Spoegwolf (official)

Kort Donner

Barto - Pakkie Mal Berou (Marlboro) (Official Music Video)

‘Kort Donner’ – Republiek van Zoid Afrika 5 | kykNET

Jan Blohm - Jenny (Offisiële Musiekvideo)

Die Heuwels Fantasties - Ballade vir 'n Enkeling (Amptelike Musiek Video)

Spoegwolf - Somersetwes

