Robbie Wessels | Poena het nou sy eie reeks op kykNET | 25 Maart 2022

Poena het sy eie reeks op kykNET gekry en is binnekort op die kassie. Robbie Wessels kuier by ons om ons meer te vertel. Ons hoor ook waarmee hy nog alles besig is.