Ontwaak: Die toekoms van die Kerk is in ons hande (9 November 2025)

Luister na Stefan Zeelie wat ons reeks “ONTWAAK tot Toewyding” voortsit en gesels oor hoe ons nou die rentmeesters van die Kerk en die boodskap van die Koninkryk van God is. Ons as gelowiges word genooi om die invloed en impak van die Kerk in die samelewing te vorm en te versterk. Dit is 'n uitnodiging om nie net toe te kyk nie, maar aktief deel te neem in die bou van die Kerk se toekoms. Laai jou ONTWAAK-gids hier af: www.ruimsig.com/ontwaak-gids-awaken-guide-2025