Kombuis - Sjef Suzanne Crozier - Amper-te-laat Vrugtekoek - 22 Nov 2017
Amper-te-laat-Vrugtekoek Suzanne Crozier As jy nou eers begin vrugtekoeke bak vir die seisoen is jy amper te laat Bak die vinnige vrugtekoek om met die familie te deel oor die feestyd. BESTANDDELE: 800 g Gemengde koekvrugte 100 g Geglaseerde rooi kersies 100 g Geglaseerde groen kersies 30 ml Suurlemoensap 350 ml Vrugtesap 120 ml Sterk rooibostee 500 ml Koekmeel 10 ml Bakpoeier 2,5 ml Sout VOORBEREI VAN PANNE: 1. Voer koekpan uit met bakpapier, langs die kante en op die bodem. 2. Sny koerantepapier in stroke, sodat dit om die koekpan sal pas. Bind omtrent 4 lae om pan vas met toutjie. 3. Sit nog 4 lae koerantpapier op bakplaat en plaas koekpanne daarop 4. Verhit oond na 140°C MENG METODE : 1. Sny kersies in kwarte. 2. Meng vrugte, en al die vloeistof in groot mengbak. Laat oornag so staan. 3. Sif droë bestandele saam 4. Vou by vrugte mengsel in. 5. Gooi in koekpanne en bak vir 2 ure of tot toetspen skoon uitkom 6. Laat afkoel en bedruip brandewyn of sjerrie elke 2 weke.

The FULL VIDEO of Trump they didn’t want released

GROOT-Kombuis | Aiden Pienaar maak 'n heerlike 'Griekse pita-styl flatbread' | 12 Junie 2026

Kombuis - Sjef Suzanne Crozier - 3-Bestanddele Botterbroodjie - 7 Feb 2019

Kombuis - Sjef Suzanne Crozier - Amper te laat Vrugtekoek (Deel 2) - 5 Des 2017

Fruitcake

Kombuis - Chef Suzanne Crozier - Tannie Gertie se gebakte Appeltert - 8 Feb 2017

ASMR Best Triggers For Sleep Collection (No Talking) 3 Hours of Tapping & Scratching

I’m NOT Frying Eggplant Anymore — Few Know This Trick! A Restaurant-Style Eggplant Recipe for Dinner

My Dog Got Jealous Of The Baby… Then This Happened 😂🐶

Kombuis - Chef Maritha Steyn - Vla-koek - 10 Aug 2017

263 DIOS TE DICE HOY: ESA ANGUSTIA QUE TE ROBA LA PAZ SERÁ CAMBIADA POR DESCANSO

Orkney Snork Nie S04E11 😄 Marathon | Iconic South African Sitcom Full Episodes

Kombuis - Tanya de Vente-Bijker, Vrugtekoek - 28 Julie 2020

She’s 12. She Sings Aretha Franklin… Until Simon TELLS Her to Do It Acapella! 😳

Kombuis - Chef Suzanne Crozier - Viskoekies en Koolslaai - 26 Okt 2016

A Turkish family taught me this trick: Eggplants taste better than meat!

This super moist FRUIT CAKE recipe completely changed my mind about fruit cake!

I'll never fry potatoes again! This simple potato & ground beef dish will impress everyone!🔝

Simple Fruit Cake Recipe

