Die Bron Sondag Oggenddiens | 20 Julie

๐ŸŽฅ Welkom by Die Bron se livestream! Ons is so bly jy kyk saam met ons vandag. Ons bid dat jy God se teenwoordigheid sal beleef en dat Sy Woord jou hart sal aanraak. ๐Ÿ’› ๐Ÿ•— DIENSTYE: Sondae | 08:00 & 10:00 ๐Ÿ“ Live vanaf Die Bron Teater, Willowbridge Winkelsentrum ๐Ÿ“บ Hierdie is die livestream van ons 10:00 diens. โ—๏ธIndien die uitsending afsny, klik weer hier: โ†’ https://www.youtube.com/@diebron/streams โœ๏ธ Oor Die Bron: Ons is โ€™n Afrikaanse, Woordgebaseerde familiekerk in Tygervallei. Ons hart is om God se teenwoordigheid te dra, Sy heerlikheid te reflekteer en โ€™n aktiewe deel te wees van die herlewing wat Hy bring in mense se lewens. ๐Ÿ™ Gebed of Vrae? Ons wil graag saam met jou bid en met jou connect. Stuur vir ons โ€™n e-pos by: [email protected] ๐ŸŽง Luister later op potgooi: Podbean: https://diebron.podbean.com/ Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/za/podcast... ๐Ÿ’’ Gee โ€™n bydrae / tiende: https://www.diebron.co.za/afr/om-te-gee/ ๐Ÿ”— Connect met ons & volg ons aanlyn: ๐ŸŒ Website: www.diebron.co.za ๐Ÿ“ธ Instagram: www.instagram.com/diebronkerk ๐Ÿ‘ Facebook: www.facebook.com/diebronkerk ๐Ÿ”” Subscribe op YouTube: ย ย ย /ย @diebronย ย  ๐Ÿ’ฌ Laat weet in die comments vanwaar jy kyk, en deel hierdie uitsending met vriende en familie. Sien jou volgende Sondag! ๐Ÿ•Š #DieBron #LewendigeUitsending #Erediens #AfrikaanseKerk #Tygervallei