Daar is Hoop (Offisiële Liriek Video) | Ft Reinhardt Smit & Nuwe Lof
© 2025 Nuelight Publishing Geskryf deur: Reinhardt Smit Opgeneem by Doxa Deo Moot Liriekvideo deur Kri8 Mediahouse CCLI: 7252716 Lirieke: Verse 1: Ek sien U groot oorwinning, Ek hoor die goeie nuus Ek ken die ware liefde, U het my uitgekies Oooooh oh, U het my uitgekies Oooooh oh Verse 2: Ek leef in U herlewing, U maak weer alles nuut U blaas weer nuwe lewe, U laat U wil geskied Oooooh oh, Heer laat U wil geskied Oooooh oh Chorus: Hoop vir my wêreld, hoop vir my stad Hoop vir my toekoms en ook vir my hart Alles wat asem het sing dit uit Daar is hoop, daar is hoop binne my Verse 3: Ek sien ‘n nuwe hemel, en die beloofde stad Ek hoor die dankgesange, dit leef hier in my hart Oooooh oh, dit leef hier in my hart Oooooh oh Bridge: Oooooh oh, U het my uitgekies Oooooh oh, Heer laat U wil geskied Oooooh oh, U het my uitgekies Oooooh oh #nuwelof #afrikaans #aanbidding #lofprysing #daarisHoop

Nuwe Lof - Vuur & Vlam (Lyric Video) ft. Reinhardt Smit

Ek gee oor | Ft Zaretha van Wyk & Nuwe Lof (Lewendige Opname)

John Lennox Brilliant answer on "Where's the Evidence for GOD?"

Majesteit ✝️ FLAM F197 | Jesus as Koning 🌿

How I started working in signs and wonders. | Evangelist REINHARD BONNKE | #reinhardbonnke

Rowan Atkinson's Brilliant Humor Leaves Celebrities in Tears!

Groot is U Heer | Ft Gillaume & René Louw & Nuwe Lof (Lewendige Opname)

In Die Hemel Is Die Heer

Demi Lee Moore - Net Myne (Amptelike Musiekvideo)

Nuwe Lof, Stella, Louis Brittz - Laat Heer U Seën (Familiegebed)

Zeugnis Juanito Reimer

Nuwe Lof - Vuur & Vlam (Performance Video) ft. Reinhardt Smit

Waardig | Ft Stella & Nuwe Lof (Offisiële Liriek Video)

Die Kirche (Live)

They Thought He Was Jesus... Then He Sang One of the Most Powerful Songs Ever Written | AGT 2026

Heilig Is Die Here ✝️ Jesaja 6 | Afrikaanse Worship Musiek 🌿

CityAlight - All My Ways are Known to You

Rus In U Goedheid

