2 jarige bring boodskap in Hebreeus

Wouter se 2 jarige kleindogter het een dag na hom toe gekom en 'n paar vreemde woorde begin praat. Later het Wouter besef dat dit soos Hebreus klink. Na 6x maande se gesoek, vind hy uit dat dit eintlik 'n direkte boodskap van JESUS af was. "Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames. Mag GOD jou seën! DIe Getuienis www.diegetuienis.co.za #DieGetuienis Wouter Lamprecht   / wouter.lamprecht   Video clips: Adobe Stock Dacian man with bow, slow motion By ATW Media Youtube Target Practice    • Target Practice   Musiek: Andrew Case Psalm-106.48 Hebrew https://hismagnificence.com/sing-hebrew/ Church on the move seeds.churchonthemove.com https://seeds.churchonthemove.com/res... Purple Planet: www.purple-planet.com Youtube Library