Susan Coetzer | Lekkergoed vir die lewe | 15 Augustus 2024

Ons het die voorreg om die akteur Susan Coetzer vanoggend #opigeelbank te verwelkom. Sy vertel ons meer oor haar dagstukkieboek, asook haar deelname in 'n film vir die opkomende Silwerskermfees. #susancoetzer #silwerskermfees #DieGROOTOntbyt