Bobby van Jaarsveld - My Alles (Amptelike Musiekvideo)
Luister 'My Alles' hier: / my-alles Regisseur: Gerhard van Rooyen van Spheratical Productions Volg vir Bobby op sosiale media: Facebook: / bobby.van.jaarsveld Instagram: / bobbyvanjaarsveld TikTok: / bobbyvanjaarsveld X: https://x.com/bobbyvjaarsveld ____________________________________________________ Lirieke: Kom ons vat net die pad En gaan saam weg Iewers waar daar niemand anders is Daar waar ons nooit mekaar kan mis nie In my hart voel ek goed en voel dit reg Ek’s verslaaf aan naby aan jou wees Verlief met hele lyf en gees Ja, jy is my alles, alles, alles Ja, jy is my alles, alles, alles Jy’s nie net my vriend nie Jy is my liefde Jy’s nie net my liefde Jy is my hart Jy’s nie net my hart nie Jy is my lewe Jy’s nie net my lewe Jy is my alles, alles Gee net in gee net oor gee jouself vir my Sodat ek als van jou kan hê Jou als kan wys wat in my lê Ek kan nie wag, jy’s die krag wat my hart dryf Ek’s in die donker sonder jou My laaste kers brand ek ook nou Want jy is my alles, alles, alles Ja, jy is my alles, alles, alles Jy’s nie net my vriend nie Jy is my liefde Jy’s nie net my liefde Jy is my hart Jy’s nie net my hart nie Jy is my lewe Jy’s nie net my lewe Jy is my alles, alles My alles, alles My alles, alles Jy’s nie net my vriend nie Jy is my liefde Jy’s nie net my liefde Jy is my hart Jy’s nie net my hart nie Jy is my lewe Jy’s nie net my lewe Jy is my alles, alles Ja, jy is my alles, alles, alles

Bobby van Jaarsveld - ’n Vrou Wil Dit Hoor (Amptelike Musiekvideo)

Dewald Wasserfall - Eendag as ons groot is

Demi Lee Moore & Bobby van Jaarsveld - Ek Weet Al Lankal

Snotkop - Song vir My Dad

Brendan Peyper - Twee Is Beter as Een

Steve Hofmeyr ft Demi Lee Moore Amanda

Bobby Van Jaarsveld - Boer Ding (Official Music Video)

Bobby van Jaarsveld - Net Vir Jou (Amptelike Musiekvideo)

Jo Black - Skepe

TOE STOP MY HART - LIANIE MAY & JAY (VAN DIE ALBUM 'BOEREMEISIE')

Tarryn Lamb - Vier Woorde

Ricus Nel, Adam Tas, Bok van Blerk, Refentse - Hardekole

Karlien van Jaarsveld - HANDE

Vaughan Gardiner - Hoe wys 'n man sy hart

Tarryn Lamb - Geheueverlies

Bobby van Jaarsveld - Toe, Nou en Altyd (Lirieke Video)

Snotkop - Cool Soos Koos Kombuis

Juan Boucher & Tasché - Suid (Amptelike Musiekvideo)

Jay - So Lank Sal Ek Jou Liefhê

