Hoërskool Langenhoven (Riversdal) Bemarkingsvideo

In hierdie video sal jy meer van Hoërskool Langenhoven in Riversdal leer ken. Die skool het 'n wye grondgebied van sport, akademie, kultuur en sosiale aktiwiteite. Jy gaan deel word van 'n skool wat voortreflikheid op talle terreine nastreef. Hoërskool Langenhoven is 'n skool vol gelukkige leerders wat jou baie goed voorberei vir die lewe en 'n skool WAAR ELKEEN IEMAND IS. Besoek die skool se webtuiste by www.langenhovenhs.co.za vir meer inligting.