Thys Nortjie | Nuwe Liedjie 'Skryf' | 29 Mei 2023

Thys Nortjie gesels oor sy nuwe liedjie 'Skryf' op Die GROOT Ontbyt, 29 Mei 2023. Die sanger-liedjieskrywer Thys Nortje kuier #OpiGeelBank om te gesels oor sy loopbaan en gaan vir ons meer oor sy nuwe liedjie 'Skryf' vertel. #music #song #artist