Zinkplaat - Mooi Besoedeling
Zinkplaat se gras vars nuwe musiek video. Die video is geskiet met 'n 5D Canon Mark2 en 'n self aangmekaar geslaande mini dolly. Porra se sussie Suzani en Mark haar kerel speel die hoof rolle. Die video beeld 'n besoedelde verhouding uit waar die twee op 'n date gaan, en hulself oortuig dat hulle hulself gate uit geniet en verlief is. Die gasmaskers en besoedelde omgewing wys hoe alles in die verhouding maar einlik vuil is sonder dat hulle dit agter kom. Totdat die fight tussen hulle uitbreek en die kerel dit net nie meer kan vat nie. Neels van Jaarsveld speel die kerel se gewete en glimlag breed toe hy die masker afhaal en die verhouding beiindig. Jan de Villiers maak ook sy verskyning en sit volgende die masker op en stap weg saam met die meisie. Dit beeld uit dat die meisie nou die kerel ook gan opstuff en dat die siklus net aangaan. Diep ne! Stephanus Rabie maak weer sy terugkeer en was die Director, DOP, Editor en Producer.

Die Melktert Kommissie - My Engel (Video)

Zinkplaat - Dag in die wingerd

Mooi Besoedeling

Die Heuwels Fantasties - Leja (official musicvideo)

EF-EL - Sing my net aan die slaap

Jan Blohm - Groen Trui (Offisiële Musiekvideo)

Die Tuindwergies - Kopskudkinders

Van Coke Kartel - Tot die son uitkom(OFFICIAL)

Die Heuwels Fantasties - Doodgewone Aand (Bakgat 2 official music video)

Glaskas - Aan Die Ontmaskerde Heldin

Zinkplaat - Deneys se reis (Official Video)

Die Melktert Kommissie - Mr. Jealousy (Video)

Jy Moet Luister

Thieve ft Die Heuwels Fantasties - Way To Go

Glaskas Meneer

Karoo Poison

Deon Meiring - Vingerafdrukke

foto na dans - Vergeet van my

Die Heuwels Fantasties - Sonrotse (Amptelike Musiek Video)

