Zaan Sonnekus - Monitor
Luister Monitor op die musiekplatform van jou keuse -- https://linktr.ee/zaansonnekus Lirieke: Monitor al my gevoelens As ek dit met jou deel Ek weet dit raak te veel Vir jou Monitor al my bedoelings Jy weet jy maak my heel Ek bou nog n kasteel Vir nou Wie het jou die reg gegee Om my kop oor jou te breek En jou mond met myne af te vee Wie het jou die reg gegee Om my kop so rond te neek En die mure om my af te breek Monitor al my gevoelens As ek dit met jou deel Ek weet dit raak te veel Vir jou Monitor al my bedoelings Jy weet jy maak my heel Ek bou nog n kasteel Vir nou Dis deel van die toneel Ek weet, ek weet dit raak te veel Vir jou Dis deel van die toneel Jy moet die hoof karakter speel Vir nou Dalk het ek opgefok sal stop, ek jok ek kan nie Ek het die nooit beplan nie Wie het jou die reg gegee Om my hartslag op te neek Jy sit vas in my reëls Hey Kan ons oor begin Ek sal jou optel waar ek jou laas verloor het Okay Ek laat jou weer in Maar los die woorde waarmee jy my getoor het. Regisseur: George van Rooyen Konsep: Geroge van Rooyen Zaan Sonnekus Kameras : Michael Van Zyl Vervaardigers: Marno Koen Michael Van Zyl George van Rooyen Kobie Koen Tertius Human Redigeerder: Michael Van Zyl Grimering: Loraine Olivier - Style and Make Up Effect Stel Ontwerp: Siobhan Venter Platemaatskappy: CoolerBox Records Liedjie vervaardig en opgeneem deur: Tertius Human/ Zaan Sonnekus - CoolerBox Studios Liedjieskrywer / Publikasie: Zaan Sonnekus / Vonk Musiek © CoolerBox Records 2023 http://www.realmusic.co.za/ / vonkmusiek / vonkmusiek Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek

Zaan Sonnekus & Tasché - DOOD (official music video)

Zaan Sonnekus - Ek Kan Net Bid ( Oorspronklike Weergawe )

Krapmerke

Afrikaans is Groot 2025 - Die Konsert

PC Vermaak - Blom (Official Music Video)

Praating Padcast S01E03 | Zaan Sonnekus

Zaan Sonnekus - Waar Die Engele Rook (Music Video)

Gerhard Steyn - Vra Net Vir Jou (Amptelike Musiekvideo)

Zaan Sonnekus - Terapie Vir Nou

Fokofpolisiekar - Komma (Official)

Barto - Pakkie Mal Berou (Marlboro) (Official Music Video)

Plastiek Swaard

Doen Cool Shit - GSTRiNG & Zaan Sonnekus

Zaan Sonnekus - Vriende

Barto & Zaan Sonnekus - Ryk Met Tyd (Official Music Video)

Maia-hee – Van Pletzen & Sossi (Official Music Video)

Zaan Sonnekus - Krapmerke (Lirieke Video)

Zaan Sonnekus - Ten Minste Vir My

Die Piesangskille - Inge 2 (Visualizer)

