Hemel Vir Hel Verruil - Huis van Woede
TITEL: HEMEL VIR HEL VERRUIL En hier in Afrika staan ek op die vlaktes met my oë gerig na bo, opsoek na antwoorde, waarheid, iets waarin ek kan glo, ek sien die gemors wat mensdom gemaak het, oral is net pyn, die donker daal oor Afrika waar die son nooit weer sal skyn. Ek voel dit in my gebeentes en ek voel dit in my siel, jare terug was daar nog hoop maar alles is verniel, hê jou naaste lief lê nou bloeiend en dood in ʼn koue graf, die eens warm sonstraal vervaag nou in die koelte van die nag! Ons het die hemel vir hel verruil en toe terug gestaan en gekyk na die gemors en daaroor begin huil, ons het die hemel vir die hel geruil en nou brand ons in die vlamme en verskroei in ons eie pyn! Waar is die liefde want ek sien net liefde vir woede en haat? Is daar tyd om nog terug te keer want dit voel vir my te laat! Die tien gebooie lê en brand in die vure van ons donker drome, omgee verdrink nou in die waansin van ons sterk vloeiende strome! Ons het die hemel vir hel verruil en toe terug gestaan en gekyk na die gemors en daaroor begin huil, ons het die hemel vir die hel geruil en nou brand ons in die vlamme en verskroei in ons eie pyn! Ek ruk my oë uit my gesig want ek wil nie meer sien nie ons vergaan in ons ondergang, maar dis nie asof ons dit nie verdien nie! Ons het die hemel vir hel verruil en toe terug gestaan en gekyk na die gemors en daaroor begin huil, ons het die hemel vir die hel geruil en nou brand ons in die vlamme en verskroei in ons eie pyn! Lirieke deur André Smit

Jy Gee My As - Huis van Woede

De Waarheid

Liggie in die donker Skemerkind

Spoorweg Heimwee - Wat het oor gebly ?

My Sel - Huis van Woede

💔Michael Bennett Tells His Story, Then Sings “Stand By My Grave” | AGT Style

BODYBUILDERS Laughed at Him Again… Until Anatoly Was ATTACKED 😱💪🧹 | Gym Prank GONE Wild

Lei My, Heilige Gees | Romeine 8:14 | Afrikaanse Aanbiddingslied

German Shepherd's Heartwarming Reaction When First Meeting Abandoned Kitten

People Who Messed With The Royal Guard and Regretted It!

Hoe Oekraïne erin slaagde om de Krim van Rusland af te snijden

Stof en Staal

Incredible Safari Moments Caught on Camera

ICH BIN AM ENDE 💔 | Ein trauriges deutsches Lied für alle, die still leiden

Kommandant-Generaal Andries Pretorius

Unbelievable Workers | Working with Talented Engineers #46 #fail #adamrose #smartworkers

10 Funny South African Commercials

Amazing Takeoff at Saba Airport! Pilot Risks Everything on the World’s Shortest Runway

Ons is n vokop

