Goeie Nuus vir SA!! (Dis nie so erg as wat jy dink nie)
Klets met Corné Episode 316. Iemand wil hê dat jy iets moet weet, daarom deel hy dan die nuus met jou. Nuus kan skoon feite wees, maar gewoonlik is dit reeds toegedraai in een of ander opinie. Iemand wil hê dat jy moet weet dat Suid-Afrika in die moeilikheid is as gevolg van slegte rasseverhoudings. Is dit skoon feite? Corné Dannhauser nooi jou uit om die algemene nuus te vergelyk met die feite in hierdie verband. Ons hoef nie te wonder nie. Die Instituut vir Rasseverhoudings het 'n menigsopname in hierdie jaar gehou waarin hulle alle rasse se opinie gevra het oor ons land se rasseverhoudings. Ek dink jy gaan aangenaam verras wees! Jy kan die volledige verslag gaan lees by https://irr.org.za/reports/irr-pollin... 00:00 Inleiding 03:00 My praktiese ondervinding 05:50 Die feite 19:28 Hoe dink 'n Christen oor rasse? Bron van Hoop & Waarheid. Jou Christelike Lewenswyse Radiostasie. Luister by https://radionuwelied.com. Facebook by / afrikaansechristenradio Radio Nuwe Lied Borge: Huwelied Huis se reeks natuurlike lyfprodukte, seepprodukte en geneesmiddels: https://www.huwelied.co.za/ Lekka Koffie se heerlike, groen-verboude koffie: https://www.huwelied.co.za/koffie. Omvattende troumusiekpakette vir elke smaak en begroting: https://music4weddings.co.za.

NASIES - Uniek Belangrik (Frans Joubert onderhoud)

Nee, Jy Kan NIE My Godsdiens Reguleer Nie

Trevor Noah: Why Gentle Parenting Terrifies Me ✈️ 😂 🔥 | Stand-up Comedy

The Rothschild Who Financed The Boer War. And Walked Away With South Africa's Gold

Wat is die funksies van die Heilige Gees? - Jan Smit

Kan ek vra net wat ek wil? (Joh 14:2-16) | Vita Dei 769

Nelson Mandela The Final Chapter: Full Documentary

SCHOCK: Muss unser TOP STAR ins GEFÄNGNIS?! 😱🚨 | FC Bayern Karriere #43

11 UK SOAP Brands to Avoid (And 4 That Are SAFE)

Klets met Corné - Lauren Evanthia Bernardo van Organic Humanity Movement

GROEN AMBULANS EP 04 - RIKUS DE BEER

BLOEDRIVIER en SA se Toekoms (Frans Joubert onderhoud)

Trevor Noah: Why I Will Never Raise My Kids in America ✈️ 😂 🔥 | Stand-up Comedy

Is Demokrasie Enigsins 'n Goeie Idee? (Dr Ernst Roets)

Van Min Na Oorvloed

Why Rhodesia Was Sacrificed: The Fall Of Rhodesia

Swart Ekonomiese Bemagtiging MOET UIT, Waarde vir Geld MOET IN (IRR se Hermann Pretorius)

No More Political Parties! (Interview with Lauren Evanthia Bernardo - OHM Party Leader)

How to Track the People Tracking YOU
![[SATURDAY 6TH JUNE , 2026] SPEAK INTO YOUR SATURDAY BEFORE THE ENEMY DOES- APOSTLE JOSHUA SELMAN](https://i.ytimg.com/vi/rXrTZylcjYM/hqdefault.jpg?sqp=-oaymwEjCNACELwBSFryq4qpAxUIARUAAAAAGAElAADIQj0AgKJDeAE=&rs=AOn4CLCr744aozGKvqk2MIw5-DRZCAasdQ)
