Mensehandel in SA. Is jy weerbaar? (Stop Trafficking of People SA Onderhoud)
Klets met Corné Episode 307. Ek wens ons kon net oor die mooi dinge van die lewe praat, of net vermaaklike dinge beloer. Ongelukkig is daar die lelike kant van die lewe ook, en as 'n mense nie daaraan aandag gee nie, dan loop dinge verkeerd. In hierdie episode praat Corné Dannhauser met Rochelle van Stop Trafficking of People SA oor die ongemaklike onderwerp van mensehandel. Dit gebeur nie nie met mense daar vêr in ander lande nie. Suid-Afrika is ongelukkig 'n wêreldvoorloper met dinge soos mensehandel, in al sy verskeie vorme en fasette. Weet jy wat om te doen, hoe om jou kinders weerbaar te maak en hoe om te verhoed dat jou familie so iets oorkom? 00:00 Inleiding 01:40 Stop Trafficking of People SA bekendstelling 03:09 Hoe lyk mensehandel in SA? 11:09 Hoe help Stop Trafficking? 12:30 Kinders en internettoegang 17:52 Hoe mense ingetrek word in mensehandel 19:47 Vrees vs geloof vir jou kinders 23:36 Hoe kan jy help? Bron van Hoop & Waarheid. Jou Christelike Lewenswyse Radiostasie. Luister by https://radionuwelied.com. Facebook by / afrikaansechristenradio Radio Nuwe Lied Borge: Huwelied Huis se reeks natuurlike lyfprodukte, seepprodukte en geneesmiddels: https://www.huwelied.co.za/ Lekka Koffie se heerlike, groen-verboude koffie: https://www.huwelied.co.za/shop-1. Omvattende troumusiekpakette vir elke smaak en begroting: www.music4weddings.co.za.

Rehoboth Afrikaans

Wo die Bundeswehr wirklich kämpfte | Terra X

The Surprising Reason Bassett Hound KEEPS Getting Returned to the Shelter 🥺

Waarom jij straks het hulpje van AI bent (en niet andersom) | Cory Doctorow

Terror in Berlin: Manuel Ostermann reagiert auf Amokfahrt bei CSD

Trauma Without Memory - Why You Have Symptoms Instead of Images

Sinaloa Cartel: The International Drug Empire

From Minnesota to Dandora dumpsite: The story of an American citizen abandoned in Kenya at just 13.

Chichvarkin Saves Putin | Vitaly Portnikov

The Heartbreaking Atrocity of The Ukraine War (And Why You Should Care) - James Verini

'Trump's tactics have failed': Obama's Middle East adviser

Why Sperm Whales Are The Most TERRIFYING Apex Predator On Earth

The Shocking True Story of the Harvey Family Murder in South Africa

Familie - von Nähe und Distanz | Nachtcafé

Inflation, Deficits, Interest Rates: Warning, Immediate Danger!

Epstein in France: They knew and said nothing | Interview with Alain Bauer

I have been out there working to ground my family, now I am living in isolation.

I Study Fat Loss. These Are the 3 Meals I Eat Every Day

Harald Schmidt bei Monika Gruber: Warum er nie mehr ins Fernsehen zurückkehrt!

