HIER’S DIT NOU!🤩 | Boer Soek ‘n Vrou Recap S14 E2

Boer Soek ‘n Vrou het amptelik begin, so dit beteken ek is weer volstoom aan die gang met die recaps!🍷😁 Wie is jul gunsteling boer sovêr?😏 EN wie dink jul gaan die meeste briewe kry😱 en die minste?😜🤣 Tag jou maats! #BoerSoeknVrou #BoerSoeknVrouRecap