NARRATIEF EPISODE 129: CINDY SWANEPOEL (AKTRISE & VERVAARDIGER)

Ek gesels met die immergewilde Cindy Swanepoel oor die vreugde wat “stupid wees” kan bring, die belangrikheid van eerlikheid in toneelspel, en self-verbetering. Sy deel haar kreatiewe drome vir die jaar en vertel meer oor haar opkomende kinderteaterproduksie waarin sy met poppe en kuns speel. Cindy is ’n veelsydige kunstenaar wat nooit wil ophou "speel" nie en altyd streef na werk wat emosie ontlok en inspireer - ’n gesprek vol lag, eerlikheid en ’n liefde vir die kuns van storievertel. Dankie aan ons vriende van www.solencostore.com vir die lieflike waaier wat ons in die studio koel hou! Jy kan vir jou 'n waaier bestel en 10% afslag kry met die kode "bouwerbosch" Thank you for watching, please subscribe to support the channel. Connect on other platforms: Website: http://www.bouwerbosch.co.za/ Facebook:   / bouwerbosch   Instagram: https://www.instagram.com/bouwerbosch... Twitter:   / bouwerbosch   TikTok: https://www.tiktok.com/@bouwerbosch?l... Spotify: https://open.spotify.com/artist/5HZFQ... Apple Music:   / bouwer-bosch   Deezer: https://www.deezer.com/en/artist/1539985 Soundcloud:   / bouwerbosch   Bookings: [email protected] #BouwerBosch