Informele Diens - 19 Julie 2026 - Paul Barnard - Hoe weet ek ek is in 'n gesonde verhouding

Ons digitale erediens sal 19 Julie 2026 om 08:00 op YouTube en 07:00 op Facebook beskikbaar wees. Boodskap: Paul Barnard Skriflesing: Gal 5:13-26 Saamgestel deur Robin Furniss Maak seker jy “SUBSCRIBE” op ons Youtube-kanaal en Facebook, sodat jy niks mis nie.