Wie sal - Cecilia Tolken
Hierdie video is ‘n demo wat ek ingestuur het om deel te neem aan die ATKV kompetisie verlede jaar. Ek stuur dit net so vir julle met ‘n gedeelte van my onderhoud daarby. Ek het die liedjie gedurende die Covid-tydperk gekomponeer as ‘n gebedsversoek aan my medemens en aan God. Aangesien dit my enigste Afrikaanse geestelike liedjie is, dra ek dit spesiaal op aan my boeties en sussies in Suid-Afrika en veral vir hulle wat die moeilike keuse moes maak om familie, volk en Vaderland te verlaat. (Spesiale boodskap aan julle in my onderhoud.) Emile Swiegers, jy is nie net 'n uitstekende musikant nie, maar het ‘n hart van goud! Baie baie dankie dat jy jou tyd, ateljee en briljante vaardighede met my gedeel het - ek het dit so geniet en is jou ewig dankbaar. Mag hierdie lied jou weer herinner aan die Almag van God in ‘n tyd van verdrukking en jou inspireer om jou hele hart weer tot volle oorgawe te bring. Dis daar waar die God van die Mossie jou weer sal lei na die Land van Melk en Heuning.

Times like these - Cecilia Tolken

Listen and Feel the Peace | Tibetan Healing Sounds for Deep Meditation, Inner Peace & Soul Healing

Unbelievable Smart Worker & Hilarious Fails | Construction Compilation #8 #adamrose #smartworkers

Storchennest Live Webcam in Bad Salzungen, Thüringen

Brazil vs. Morocco Highlights FIFA World Cup 2026 | Sportschau

Now We Are Free (Gladiator) – Stunning Live Performance | Tamara Radjenović

80+ Most Beautiful Actresses of the 1980s and 1990 : Then and Now! (Part 2)

Hebrew Spiritual Melody - Sounds of Israel for Meditation and Deep Relaxation

Wenn Zuversicht tanzen lernt

Brasilien – Marokko Highlights | Gruppe C, FIFA WM 2026 | sportstudio

Amazing Takeoff at Saba Airport! Pilot Risks Everything on the World’s Shortest Runway

Street Kid Playing Dylan's Song with Broken Guitar—Dylan Stopped Walking and Did THIS

Rowan Atkinson's Brilliant Humor Leaves Celebrities in Tears!

Tuscan Cottage Wildflowers Oil Painting | 4K Vintage Wallpaper Art Screensaver | Vintage Frames

"The Fall of Megachurches: Why Joel Osteen's Lakewood Church is Collapsing"

Paul McCartney Saw Homeless Man Playing “Hey Jude” for Coins — What He Did Next Left Everyone Tears

At 76, Meryl Streep Finally Speaks Up about Robert Redford.

They Called Kung Fu “Dancing” Until Bruce Lee Entered the Ring Against 3 Karate Giants

💔 HEARTBREAKING: Michael Bennett's Soul-Stirring "After I'm Gone" Performance!

