[OUDIO] Onthou die waarde van jou eie voorbeeld #OulikeMa

Jou kinders leer altyd die heel beste uit jóú voorbeeld. Stel elke dag die regte een en ontgin hulle identiteit so ten volle. Ouerskap [Oudio] Chrisna Roos, motiveringspreker en skoonheidsterapeut