5 Julie 2020 | Mosaïek Aanlyn | Johan Geyser | ‘n Manier van Lewe – Allerhande Moeilikhede
Welkom by ons aanlyndiens! Ons is opgewonde dat jy by ons aansluit – en ons hoop dis goed vir jou om saam met ons te wees. 𝘖𝘯𝘴 𝘣𝘦𝘨𝘪𝘯 𝘷𝘢𝘯𝘥𝘢𝘨 '𝘯 𝘯𝘶𝘸𝘦 𝘳𝘦𝘦𝘬𝘴! In hierdie diens: 𝗥𝗲𝗲𝗸𝘀: 'n Manier van lewe 𝗗𝗶𝗲𝗻𝘀𝘁𝗲𝗺𝗮: Allerhande moeilikhede 𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Johan Geyser 𝗦𝗸𝗿𝗶𝗳𝗴𝗲𝗱𝗲𝗲𝗹𝘁𝗲: Jak. 1:1-5 𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗻𝗼𝘁𝗮: https://www.mosaiek.com/wp-content/up... As jy ’n spesiale behoefte het: Pastorale noodlyn: +27 82 372 6818 of [email protected] Gebedsversoeke: [email protected] Algemene navrae: [email protected] Bly ingelig oor die lewe in die gemeente by www.mosaiek.com of die Mosaïek App. [𝘼𝙨 𝙝𝙞𝙚𝙧𝙙𝙞𝙚 𝙥𝙡𝙖𝙩𝙫𝙤𝙧𝙢 𝙣𝙞𝙚 𝙧𝙚𝙜 𝙫𝙚𝙧𝙩𝙤𝙤𝙣 𝙣𝙞𝙚, 𝙠𝙖𝙣 𝙟𝙮 𝙤𝙤𝙠 𝙞𝙣𝙨𝙠𝙖𝙠𝙚𝙡 𝙤𝙥 𝙬𝙬𝙬.𝙢𝙤𝙨𝙖𝙞𝙚𝙠.𝙘𝙤𝙢 𝙤𝙛 𝙔𝙤𝙪𝙩𝙪𝙗𝙚 (𝙝𝙩𝙩𝙥𝙨://𝙬𝙬𝙬.𝙮𝙤𝙪𝙩𝙪𝙗𝙚.𝙘𝙤𝙢/𝙪𝙨𝙚𝙧/𝙈𝙤𝙨𝙖𝙞𝙚𝙠𝙆𝙚𝙧𝙠)]
