God se kinders erf die aarde Mat 6 Ds G Opperman GK Steynsburg@WoordeuitsyWoning
Salig is die sagmoediges, want hulle sal die aarde beërwe. Dis mooi woorde. Dis woorde wat baie mense al aangetrek het, self ongelowiges en heidene. Woordverkondiging: Mat 6, ds Gustav Opperman Marais Steyn Outehuis GK Steynsburg. Bron: Lees: Psalm 37; Jes. 52:13 – 53:12; 61; Mat 5:1-12 Teks: 5:5 Salig is die sagmoediges, want hulle sal die aarde beërwe. Tema: Buig voor die Here en die aarde is joune ... Ps. 146:1,3; 19:6,7; 23:1; 36;2,3 Opnamedatum: 2024 07 27 Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za [email protected] Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0 Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/... Artist: http://audionautix.com/ Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op AfriForum TV. U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping En selfs die Helpende Woord volg op: / helpende_hand Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App is NET beskikbaar deur op die volgende skakel te kliek! https://bit.ly/3HTholb Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Groot en klein sal baat vind hierby. Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg. Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir meer as 1000 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang van al ons video’s. Vir volledige eredienste, skakel in op ons 2de WhatsApp groep: 0836502186 Kontakbesonderhede: Webblad: woordeuitsywoning.com YouTube: @woordeuitsywoning Gustav: +845034886 eposadres: [email protected] Ina: +836502186 eposadres: [email protected] Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer. Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria. Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering. Besoek hulle webblad: woordeuitsywoning.com waar meer as 1000 preke, Bybelstudies, Helpende Woord kort dagstukkies, en geskiedenis en ander dokumentêre maklik gevind word. Hulle versprei hulle video's ook op YouTube, Faceboek, WhatsApp en Telegram. U is welkom om ons te kontak as u op een van die laasgenoemde 2 groepe video kennisgewings wil ontvang. Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer. U kan ook direk 'n bydrae maak: Woorde uit sy Woning maak gebruik van: FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rekeninghouer: Philippina Opperman Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding. Indien u ‘n bydrae wil maak spesifiek tot die reeks: Onse Kategismus vir Kinders: Woorde uit sy Woning Pty Ltd FNB Business Account Tjekrekening Rekeningnommer: 62874370952 Bankkode: 260346 Swift kode: FIRNZAJJ Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons projek: Onse Kategismus vir Kinders. Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: [email protected] Ons sal u graag wil bedank.

Roep tot die Here! Gen 4 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

God stoei met ons Genesis 32 Ds Gustav Opperman GK Ventersburg Woorde uit sy Woning

Waarom kry ek swaar? Ps 73 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Die heel groot diamant van Hebr. 10

(Live) Paulus, slang of apostel ?

🕊️ VREDE 🔥 Afrikaanse Worship Mix 🎵 1 UUR 24 MIN

2 Tessalonisense 2:3. Die wegraping is 'n versinsel! Dr Malan van Rhyn.

Bruikbaar vir die HERE! Luk 4,5 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Gariep/Oranjerivier Afrikaans

Weeg jou woorde, jou geld en genot voor God

136) Gay Dominee (Volledige erediens: 2 Petrus 2) Ds G Opperman GK Matlabas @WoordeuitsyWoning

Haat teen die kerk Ps 129 Ds Gustav Opperman Ps Bybelstudiereeks: God se Liedere @WoordeuitsyWoning

22 JUNIE 2025 - JESUS VERANDER DIE REGTE LEWE; EN EK VOLG IN SY VOETSPORE

RITME Digitaal | Die oorlog tussen jou ore | Johan Smith

Roep na God! Ook by die puinhope van jou kerk, jou lewe! Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Ps 74

RITME Digitaal | God Is Nou Hier | Stephan Joubert

14 Junie 2026 | Kolossense 1:9-14 | Dawie Nieuwoudt

Wat sien ons vandag? (Ps 46; Op 5&6) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

WANNEER GOD HOM NIE STEUR AAN JOU EIE VERVALDATUM NIE - 23 JUNIE 2024
![Leef naby en leef anders [20 Mei 2026]](https://i.ytimg.com/vi/bgJdeZZGehE/hq720.jpg?sqp=-oaymwEbCNAFEJQDSFryq4qpAw0IARUAAIhCGAG4AvcY&rs=AOn4CLB-8bs-d4JeUk3hMwNgo7KgPCPTSg&usqp=CCc)
