Alter Ego - Ek Mis Jou Hierdie Keer (Official Music Video)

Official Music Video for "Ek Mis jou Hierdie Keer" by Alter Ego. Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/SkreeNetSag Follow Alter Ego on Social Media: Facebook -   / alterego.musiek   Instagram -   / alter_ego_official__   TikTok – https://vm.tiktok.com/ZSeka2HLb/ Select Website – https://selectmusiek.co.za/alter-ego/ Dee Graaf Productions Directed by Deon Dee & Wilhelm Van Der Westhuizen Cinematographer - Christian Wolf Makeup Artist - Danelle Benadé Pretty in Blush Makeup Editor - Wilhelm Van Der Westhuizen Colourist - Christian Wolf Composers - Darren & Justin Oates Music Producer - Denholm Harding Starring: Kelly Pretorius Darren Oates Justin Oates Special Thanks To: Body Action Gym Ek Mis Jou Hierdie Keer - Lirieke My vriende skaterlag In die eindelose nagte Se verdwaal As ek deur my arms val Dan sien ek jou in my kop Spot my maar ek glimlag ook Maar nou’s ek seer Want ek mis jou hierdie keer Met jou swart rokkie aan Loop jy so klein bietjie skaam Asof ek snaaks vir jou gekyk het Dan sê jy my naam Dan lag ek weer Want ek mis jou hierdie keer Ek’s op soek na betekenis Daar’s iets wat ek vermis Ek weet dis jy… maar My hart wil dit vermy En as ek vloek en net skaamteloos na jou kant toe val Dan staar die hele wêreld… en dink ek is mal Ek’s verrinneweer Want ek mis jou hierdie keer My vriende skaterlag En ek wens ek kon net saggies Vir jou sê My hart wil jou hê Jy dink ek’s gêk in my kop Hartseer maar ek glimlag ook Buite beheer Want ek mis jou hierdie keer Ek’s op soek na betekenis Daar’s iets wat ek vermis Ek weet dis jy… maar My hart wil dit vermy En as ek vloek en net skaamteloos na jou kant toe val Dan staar die hele wêreld… en dink ek is mal Ek’s verrinneweer Want ek mis jou hierdie keer Ek mis jou… hierdie keer is ek verlore Ek volg jou in jou spore Maar dis alles uitgevee Daar’s niks wat ek kan gee Om jou terug te wen nie Daar’s niks wat ek kan sê nie Want ek mis jou hierdie keer Ek’s op soek na betekenis Daar’s iets wat ek vermis Ek weet dis jy… maar My hart wil dit vermy En as ek vloek en net skaamteloos na jou kant toe val Dan staar die hele wêreld… en dink ek is mal Ek’s verrinneweer Want ek mis jou hierdie keer Ek’s op soek na betekenis Daar’s iets wat ek vermis Ek weet dis jy… maar My hart wil dit vermy En as ek vloek en net skaamteloos na jou kant toe val Dan staar die hele wêreld… en dink ek is mal Ek’s verrinneweer Want ek mis jou hierdie keer Music video by Alter Ego performing Ek Mis Jou Hierdie Keer. (C) 2022 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under exclusive licence from Alter Ego http://vevo.ly/xACLqO #AlterEgo #EkMisJouHierdieKeer #SkreeNetSag

Zaan Sonnekus & Karlien Van Jaarsveld - Oor Mekaar (Music Video)
▶︎

Zaan Sonnekus & Karlien Van Jaarsveld - Oor Mekaar (Music Video)

Avicii, Dua Lipa, Coldplay, Martin Garrix & Kygo, The Chainsmokers Style - SUMMER DEEP HOUSE Mix
▶︎

Avicii, Dua Lipa, Coldplay, Martin Garrix & Kygo, The Chainsmokers Style - SUMMER DEEP HOUSE Mix

Ed Sheeran, Shakira, Taylor Swift, Selena Gomez, Rema 🔥 Top Hits 2026 🌍| Viral Spotify Songs Today!
▶︎

Ed Sheeran, Shakira, Taylor Swift, Selena Gomez, Rema 🔥 Top Hits 2026 🌍| Viral Spotify Songs Today!

Ek mis jou
▶︎

Ek mis jou

Alter Ego - Verniel My Maar (Official Music Video)
▶︎

Alter Ego - Verniel My Maar (Official Music Video)

New 2026 Beautiful Love Songs 💕 | Heartfelt Ballads With Lyrics | Relaxing & Sleep Music
▶︎

New 2026 Beautiful Love Songs 💕 | Heartfelt Ballads With Lyrics | Relaxing & Sleep Music

Bruno Mars, Rihanna, The Weeknd, Ed Sheeran, Adele, Dua Lipa, Maroon 5 🍁 Billboard Top 50 This Week
▶︎

Bruno Mars, Rihanna, The Weeknd, Ed Sheeran, Adele, Dua Lipa, Maroon 5 🍁 Billboard Top 50 This Week

Juan Boucher - Ek Dink Ek Mis Maar Net Jou Hart (Amptelike Musiekvideo)
▶︎

Juan Boucher - Ek Dink Ek Mis Maar Net Jou Hart (Amptelike Musiekvideo)

Barto & Bernice West - Dank Die Here Vir Jou (Official Audio)
▶︎

Barto & Bernice West - Dank Die Here Vir Jou (Official Audio)

Elandré - Hand Aan Hand (Official Music Video)
▶︎

Elandré - Hand Aan Hand (Official Music Video)

SUMMER DEEP HOUSE Musics Mix 2026 ♫ Bruno Mars, Lady Gaga,Dua Lipa, Adele,Ed Sheeran, The Weeknd #29
▶︎

SUMMER DEEP HOUSE Musics Mix 2026 ♫ Bruno Mars, Lady Gaga,Dua Lipa, Adele,Ed Sheeran, The Weeknd #29

Ek Mis Jou
▶︎

Ek Mis Jou

Michael Bennett - The Voice That Touched Millions | Waiting - FULL Emotional Album 2026
▶︎

Michael Bennett - The Voice That Touched Millions | Waiting - FULL Emotional Album 2026

Alan Walker, Dua Lipa, Coldplay, Martin Garrix & Kygo, The Chainsmokers Style - Summer Vibes #36
▶︎

Alan Walker, Dua Lipa, Coldplay, Martin Garrix & Kygo, The Chainsmokers Style - Summer Vibes #36

Shakira, Burna Boy - Dai Dai (Official Video)
▶︎

Shakira, Burna Boy - Dai Dai (Official Video)

Herman Kleinhans ft. Jan Blohm - Waar's Jy (Offisiële Musiekvideo)
▶︎

Herman Kleinhans ft. Jan Blohm - Waar's Jy (Offisiële Musiekvideo)

No Stress, Just Peace 🌞 | Golden Afro Soul to Start Your Day | Positive Energy & Healing Vibes
▶︎

No Stress, Just Peace 🌞 | Golden Afro Soul to Start Your Day | Positive Energy & Healing Vibes

ALTER EGO  UZIVO MIX PART 2 2024 (LIVE) #alteregoband #mix #live
▶︎

ALTER EGO UZIVO MIX PART 2 2024 (LIVE) #alteregoband #mix #live

20 Of The Most Beautiful Classical Adagios for Relaxation and Peace in Rachmaninoff Style
▶︎

20 Of The Most Beautiful Classical Adagios for Relaxation and Peace in Rachmaninoff Style