Dis nie so diep nie

Performance video of "Dis nie so diep nie" by VAN PLETZEN. Taken from their 5th studio album "Benaaihilism". Get the song here: https://orcd.co/benaaihilism Music video produced by Hotdogfight! Director - Regardt Visser Cinematographer - Philip van Zyl Camera Assistant - Ayrton Schmidt Editor - Regardt Visser Colourist & VFX - Renier van Heerden Lyrics: Pompie beat oppie bass VP inni huis Go Naxy! Dis nie so diep nie 80 jaar dan is niemand meer hier nie Die ding stap aan en tyd stop nie So fokken ontspan dis nie so diep nie Dis nie so diep nie 80 jaar dan is niemand meer hier nie Die ding stap aan en tyd stop nie So fokken ontspan dis nie so diep nie Dis nie so diep nie Leef ten volle don’t trap suutjies Blinde kolle maak goeie kiekies Maak jou merk don’t fall for the cheap tricks Tyd spaar kos jou kreatiwiteit Soos ’n hand met ’n paar vingers kwyt Jy kan point en scroll en masturbate maar met net die een vinger voelit nie so great Almal op ’n diet van reels en clips Dan wonder jy hoekom als voel soos niks Naaihilism met ’n double A I Asem en Bloed - fok AI Suig suig suig Dopamine masjien Kots kots kots Beef gelatien 0.4mg nikotien Mikroplastiek, koffie, kreatien Die wêreld se slop reg in jou broeksak Een groot cum stain waarmee jy rondstap Oordeel mekaar met ’n keel vol eie kak W.T.F — What the Fuck?! Asseblief moenie jou broek bekak nie I’m not an onderwyser ek gee nie ’n vak nie I’m an yster so don’t you swak me I’m not gonnna fluister jy hoef dit nie te smaak nie Dis okay, ek ken die drill 4 whiskies, 1 slaappil 2 alarms en ’n can-do will Log on en begin te scroll Suig suig suig Dopamine masjien Kots kots kots Beef gelatien 0.4mg nikotien Mikroplastiek, koffie, kreatien Duisende shows en honderde tracks Al gesing en selfs gerap oor my sack Legehness en Zaab en ’n paar groot facts Al gepeak, gechill en ge-comeback L E G E H in yo face Naxy pompie beat oppie bass Groothond is vandag op die case Making the most of our time in Space Much more to give before I say bye bye Voor ons verstik annie tril van AI Trust my tjom you are not that guy Nobody here is above a spitbraai Dis kinda funny Groot Money Bugs Bunny Ek kannie Was nooit van plannie om so groot te gaan nie Nou swaai jou tannie my ’n gummy Spartel maar gety sal wen I know this storie it came from my pen What came first the cock or the hen How must I know I’m just Ken Kak-baie hits ek kan sê wat ek wil Dalk iets profound of ’n song oor my tril I guess today I got an Appel to skil I like to lag but vandag I mean bizniz Op soek na die resep vir vergifnis Vrot reg deur tot in jou binnestes. Links en regs probeer mekaar uitwis Meer meer meer onderdruk die minstes ay maar Dis nie so diep nie 80 jaar dan is niemand meer hie nie Die ding stap aan en tyd stop nie So fokken ontspan dis nie so diep nie Van Pletzen official website: https://vanpletzen.co.za/