Graad 12 Rekeningkunde - Maatskappye finansiële state teorie

Graad 12 Rekeningkunde - Finansiële state van maatskappye teorie In hierdie video doen ons hersiening van die teorie van finansiële state van maatskappye soos voorgeskryf deur die IEB en CAPS. Video's verskaf deur like2understand en accountants2be. https://like2understandonline.co.za