My maat `n oog vir `n oog, dis mos wat die Bybel sê!
Wanneer jou knoppie afgaan en woede neem net oor... Hoe reageer jy? Hoe hanteer jy dan die mense in jou lewe? Wel jy kan soos Simson in Rigters 15:1-20 `n oog vir `n oog, maar chaos en pyn lê voor en baie mense wat seerkry. Nee Paulus sê gee ruimte en los dit in God se hande, dis `n baie beter manier. Baie baie geluk ook aan Angelique, Franco en Herman. Ons beste wense en mag die Here julle gebruik om anders te wees as die wêreld!

▶︎
Stres!?!

▶︎
Kyk na wat jy eet!

▶︎
Hoe hanteer ek moeilike mense?

▶︎
WORSHIP IN THE HEAVY GLORY OF THE LORD

▶︎
Swaarkry!?!

▶︎
Ons lewens is net te vol... Ons kort spasie!

▶︎
Ek is nie gemaak om `n eiland te wees nie!

▶︎
Zeugnis Juanito Reimer

▶︎
Pyn!?!

▶︎
Wanneer jou mond oopgaan is dit dood of lewe?

▶︎
How I started working in signs and wonders. | Evangelist REINHARD BONNKE | #reinhardbonnke

▶︎
Moenie so dwars soos Simson wees nie!

▶︎
6 goed wat vergifnis nie is nie!

▶︎
Kennis Insig Openbaring (Luk 24:13-35) | Vita Dei 531

▶︎
Santo Rosário | Sexta-feira | 04:00 | 12/06/2026 | Live Ao vivo

▶︎
Gerdien verloor dochter Miriam: “En toch is God heel dichtbij”

▶︎
RESTORING THE ORDER 2026 - DAY-6 #dunsinoyekan #worship #intimacy

▶︎
Daai een sal dit nooit maak nie!

▶︎
How to Heal When Life Hurts Like Hell | Lifepointe Church | Nate Siemon

▶︎
