Genade onbeskryflik groot
Hierdie video is 'n gewilde aanbiddingslied wat getranslitereer word met behulp van 'n gesproke taal en gebare uit Suid-Afrikaanse Gebaretaal (SAGT). Die ouer Dowe bevolking is opgelei in 'n tyd waarin SAGT nie toegelaat was nie en vertrou veel meer op die strukture en woorde van gesproke tale. Hierdie groep verkies dat hul aanbiddingsliedere met gebare ondersteun word, dit wil sê die grammatika van die gesproke taal word gevolg, maar gebare van SAGT word gebruik. Hierdie video is vervaardig in samewerking met Dowe Familie Kerk. YouTube: / dowefamiliekerk Facebook: / dowekerkcw

▶︎
Romanz - Genade Onbeskryflik Groot

▶︎
LB 308 - Neem my lewe, laat dit, Heer

▶︎
Lied Van Suid Afrika

▶︎
LIED vir die week - LIEDBOEK 510 "Genade Onbeskryflik Groot"

▶︎
People Who Messed With The Royal Guard and Regretted It!

▶︎
Majesteit ✝️ FLAM F197 | Jesus as Koning 🌿

▶︎
Rowan Atkinson's Brilliant Humor Leaves Celebrities in Tears!

▶︎
Frederik & Mary of Denmark's Wedding - Arrival at the Church

▶︎
Jesus gee krag

▶︎
Hoe Groot is U

▶︎
I have never eaten such delicious zucchini! Nobody knows this recipe! Only 2 ingredients!

▶︎
LB 464 O Heer my God

▶︎
Afrikaans Christelik Lied: LB 512 Nader my God

▶︎
Amazing Grace / Genade Onbeskryflik Groot

▶︎
He Looked Like Jesus… Then Sang ONE Name That Stopped the Arena | AGT 2026

▶︎
Romanz - Houtkruis

▶︎
Lindenkoor & Monnaskoor performing,Genade onbeskryflik, Soiree - Hoërskool Linden, 11 Aug 2017

▶︎
Genade Onbeskryflik Groot

▶︎
