Mt 24: 36 - die dag en die uur van sy koms - Spreek nie van n Pretrib rapture nie.

In hierdie video kyk ons na die skrifgedeelte in Mt 24: 36 ... die dag en die uur wat niemand weet nie - dit spreek nie van n Pretrib Rapture nie, maar van die wederkoms en die wegvoering van die kerk na die groot verdrukking.