Ons swerwe saam - Liku Rätti
apple music: https://music.apple.com/za/album/ons-... spotify: https://open.spotify.com/track/5IkiMW... drome as dit reën is dieper in die nag want dan’s alles in die wolke die wetenskap is weg gevoellens word bewerk en bedoelings word verberg vir ‘n ander dag se wonder oor hoe dit alles werk ons lewe in ‘n malle wentelbaan soos die sterre om die aarde en die maan en alles is verkeerd om in die spieël want tyd op hierdie aarde sal verniel en dit slaan jou stom en dit laat jou somtyds bewe want jy vind jouself weer wonder oor die lewe laas nag het ek gedink ek skryf vir jou ‘n song en die eerste versie gaan oor hoe ek nou verlang ek maak ‘n bottel oop en ek skink ‘n glasie moed toe begin die woorde vloei vuur die vlamme in die bloed en ek wonder of jy werklik sal verstaan dat my woorde eintlik alles oor jou gaan en elke hoek en draai wat jy vermy is presies die hoek en draai wat jy my kry en ons swerwe saam en saam noem ons dit lewe en tyd stap aan en ons stap met die tyd saam #Afrikaans #Afrikaansemusiek #Afrikaansmusic #beautiful #beautifulnaturevideo #beautifulsea #BeautifulNature #Sea #Sunset #Sunsetview #BeautifulSunset #Birds #Birdlovers #seagulls #Seagull #musiek #music #musicproducer #singer-songwriter #lyrics #sprititual #Strand #ocean

Lei My, Heilige Gees | Romeine 8:14 | Afrikaanse Aanbiddingslied

RFKI gets political - Afrikaans Rap & Original music

BODYBUILDERS Laughed at Him Again… Until Anatoly Was ATTACKED 😱💪🧹 | Gym Prank GONE Wild

Hou jou trane vir later

Vir Pa – Ek Mis Jou ❤️ | ’n Groot Boom Het Geval | Afrikaans Music Video | Vadersdag 💕

Unbelievable Smart Worker & Hilarious Fails | Construction Compilation #1 #adamrose #smartworkers

Riku & Jackie Lätti Live

Incredible Safari Moments Caught on Camera

She’s 12. She Sings Aretha Franklin… Until Simon TELLS Her to Do It Acapella! 😳

German Shepherd and Kitten Become Best Friends From Day One

When Anatoly Decides to Humbles Alpha Beast Caught on Camera | Anatoly Vs Bodybuilder 🔥

Hy Sing Oor Jou | Sefanja 3:17 | Afrikaanse Aanbiddingslied

Hoofstroom

People Who Messed With The Royal Guard and Regretted It!

German Shepherd's Heartwarming Reaction When First Meeting Abandoned Kitten

Everyone Ignored Him… Until He Played | GUITAR PRO pretended TO BE HOMELESS

Die Vlaglied - deur Die Kaappunters

God Says:"MY CHILD, I NEED TO SEE YOU URGENTLY!"/God Message Now/God Message

They Didn't Like Her Look, But Then She Sang Like a Star! 🤩

