Juffrou Linky en Retief van der Liefde oor die teaterproduksies | 6 Julie 26

Die gewilde YouTube-kinderkanaal-aanbieder Juffrou Linky en haar man Retief van der Liefde kuier vanoggend op die geel bank om te vertel van die teaterproduksies wat so suksesvol is en ons hoor wat vir hulle voorlê. #opigeelbank #diegrootontbyt #kyknet