Charles Van Onselen | Mariska Pieterse & Janine G | Melk In Jou Tee Tyd Program 22

Miskien het jy jou hart vir die Here gegee toe jy klein was, maar toe loop die lewe ander draaie. Jy het mos nou brandversekering en die wêreld bied mos soveel meer maar eintlik hardloop jy net weg van jou eie seer.... Ons gesels met Charles Van Onselen, omroemper by Radio Kansel oor hoe sy lewe geloop het. Aanbieders: Janiné Grobbelaar en Mariska Pieterse Vervaardiger: Janiné Grobbelaar Kamerawerk: Wickes Nortje Atelje: Patmos studios Vir meer inligting kontak ons by [email protected] #charlesvanonselen #melkinjoutee #janineg #janine_grobbelaar