U was Getrou

As jy vandag moeg, moedeloos of vasgevang voel – hou vas. Die Here los nooit Sy kinders nie. Hierdie lied getuig van Sy getrouheid oor baie jare. Mag dit jou hart aanraak soos dit myne geraak het. 🤍 #UWasGetrou #DieStilkamerAanbidding #Getuienis #GodIsGetrou #JesusChristus #AfrikaanseAanbidding