2025-12-21 Jesus se vrede en die gemeente wat ons bou?! (Fil 4:2-9) Chris Odendaal

2025-12-21 Jesus se vrede en die gemeente wat ons bou?! (week 52) - Vierde Advent Gepreek uit NG Kerk - Collage Gemeente, Vanderbijlpark op 21 Desember 2025 Leraar: Ds. Chris Odendaal Skrifgedeelte: Filippense 4:2-9 Die gemeente wat ons bou! ("Julle moet lief wees vir mekaar, soos Ek julle lief het.") Ons gebed vir wysheid! (Dis ons modus van bestaan.) Daar s vrede tussen God en Sy kinders! (Wees lief vir mekaar - Gawes om te bou) Euodia en Sintige! (Vermaan om eensgesind te wees - Opgeskryf in die boek van die lewe) Spesiale stukkie: Handelinge 2:44-48 "Al die gelowiges was eensgesind..."