2026-05-24 Voorsang van die NG Gemeente Witfield-Wes met gemeentesang en orrelspel van Louise Hughes
Gemeentesang met orrelspel opgeneem tydens 'n kerkdiens Die musiek is opgeneem tydens die erediens van Sondag 2026-05-24 Die sang is gewone gemeentesang van die NG Gemeente Witfield-Wes wat gelei word deur voorsangers en die musiek word deur Louise Hughes op die orrel gespeel en is tydens 'n gewone erediens opgeneem. Kom en besoek ons by 31 Scholtz Straat, Witfield in Boksburg, Gauteng, en loof die Here saam met ons. Die video bevat Afrikaanse Christelike lofsang en Engelse gospel liedjies This video includes Afrikaans and English gospel songs This video also includes organ play, Afrikaans Dutch Reformed songs as well as English gospel songs as performed by the congregation during a church service of the Dutch Reformed Church of Witfield-Wes, Boksburg, Gauteng, South Africa 01) Loof die Here uit die hemel - Lied 199 - v 1-3 02) Die Here salf ons met sy Gees - Lied 440 - v1-4 03) Gees van God, o Gees van lewe - Lied 438 - v 1-2 04) Op hierdie dag - ? - v 1-3 05) Aan die Vader dank en ere - Lied 453 - v 1-3 06) Hemelse Vader, on bring U eer - Lied 451 - v 1-3 07) Vader, ons eer U - Lied 454 - v 1-3 08) Kom, Skepper-Gees, - Lied 433 - v 1-4 09) O Heil'ge Gees, o God in ons - Lied 439 - v 1-2 10) Jesus, Rots vir my geslaan - Lied 239 - v 1-4 11) Laat dit so wees, Heer, amen

2026-05-03 Voorsang met gemeentesang en orrelspel van Louise Hughes

Elon Musk’s Grok AI Was Asked About Jesus — What It Replied Is Disturbing

Pinkster Aand 1 | Die werking van die Heilige Gees in die Kerk | Pastoor Herman Steyn | 18 Mei 2026

The Match That Made Brazilians Hate Germany

Op hierdie dag - v 1-2 - NG Kerk Witfield-Wes 2026

💔 HEARTBREAKING: Michael Bennett's Soul-Stirring "After I'm Gone" Performance!

I have never eaten such delicious zucchini! Nobody knows this recipe! Only 2 ingredients!

When a Cat Teaches a Baby How to Talk… And It Gets Hilarious 😹👶

Montserrat, Rosenkranzgebet, 10. Juni 2026 – Papst Leo XIV.

17-jährige Holländerin wird BELÄCHELT.. dann SINGT sie PHANTOM DER OPER! 😮

MIRACLES: God's Promises of Healing & Comfort | 3 Hour Piano Worship Music

2026-05-31 Voorsang van die NG Gemeente Witfield-Wes met gemeentesang en orrelspel van Louise Hughes

"Historischer Moment!" – Die Rede von Papst Leo XIV. im spanischen Parlament | Papstreise Aktuell

Rowan Atkinson's Brilliant Humor Leaves Celebrities in Tears!

I Died for 11 Minutes. Now I Have The Answer.

2024-09-15 Voorsang met Louise se orrelspel

Pasop vir die saad van ongeloof (Joh 13:21-30) | Vita Dei 766

3 Hour Christian Piano Music: Instrumental Worship | DappyTKeys

Russlanddeutsche Christen in Cloppenburg

