2025-09-21 Hoe berei ons voor vir Jesus se wederkoms (Efe 4:1-16) - Chris Odendaal

Hoe berei ons voor vir Jesus se wederkoms?! 2025-09-21 (week 39) Gepreek uit NG Kerk - Collage Gemeente, Vanderbijlpark op 21 September 2025 Leraar is Ds. Chris Odendaal Skrifgedeeltes: Efesiers 4:1-16 Met ons manier van lewe! ("...rekenskap oor alles wat gedoen word, goed of kwaad.") Deur die eenheid van die gelowiges na te streef en te handhaaf! ("Julle is die tempel van die Here.") Deur te woeker met ons gawes! ("Gaan dan na al die nasies, doop hulle en leer hulle...") Deur standvastigheid en geestelike groei! (Leiers om gemeente standvastig te maak. Vals leraars wil Jesus se liggaam skend/verdeel/opbreek.)