Pastoor Willem Franck - Is Covid-19 God se Oordeel?

Is Covid-19 God se oordeel vir hierdie godelose wereld? Pastoor Willem Franck Nikos Woord & Waarheid Skrifgedeeltes: Rom 8:31 "Wat sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vír ons is, wie kan teen ons wees?" 2 Kor 5:19 "naamlik dat God in Christus die wêreld met Homself versoen het deur hulle hul misdade nie toe te reken nie en die woord van die versoening aan ons toe te vertrou.“ Rom 5:8 "maar God bewys sy liefde tot ons daarin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was." Rom 5:20 "waar die sonde meer geword het, het die genade nog meer oorvloedig geword." Jes 26:20 "Kom, my volk, gaan in jou binnekamers en sluit jou deur agter jou toe, verberg jou vir ‘n klein oomblik, totdat die grimmigheid verbygaan."