Die Michael Jackson History Tribute Show | 9 Januarie 2024

Die Michael Jackson History Tribute Show begin die 18de Januarie by die Joburg Theatre te wys en ons verwelkom nou vir Garth Field wat Michael Jackson speel hier by ons om ons meer oor die vertoning te vertel. #diegrootontbyt #michaeljackson #MichaelJacksonHistoryTributeShow