Hoërskool Heilbron bied aan Revue 2012 "Dejava" Part 2

Hoërskool Heilbron bied elke 2 jaar n Revue aan wat elke kind betrek van die skool. 2012 Dejavu 'n Terugblik van Keuse. AGV Kopiereg wat verskil van kunstenaar is Voorwaarts mars - Kurt Darren en Pasgetroud van Anton Goosen geblok en moet dit dan mute in die video.